Enige lem blitsvinnig skerp!

BBS

BlitzBlade Slyper

  • Blitsvinnige en effektiewe messlyper.
  • Enige vorm, grootte, materiaal of kwaliteit lem instrument.
  • Vervang jou messe nooit weer nie
  • Maklik vir almal - ekspert of onhandig
  • Messe so goed soos nuut
  • Dit werk regtig!

Video's oor hoe die BlitsBlade verkillende lemme skerpmaak

Klik hier om te kyk

Die ware Jakob

Sedert 1998

Elke knipmes het 'n storie. Selfs die stompste een kan weer sy plek herwin as gunsteling. Lees verder...

Oor die jare het ons gevind dat BlitzBlade steeds die mees effektiewe en vinnigste manier is om lemme skerp te maak.
BlitzBlade Sharpener is Betroubare Kwaliteit!

BBS

Vir Alle Industrië

Ons verstaan jou behoefte om kwaliteit diens en produk te lewer
Jagters

Krom en Getand

Tuinbou

Maak Snoeiskêre skerp

Slagters

Kapmesse en Vleismeule

Mes-Makers

Vorm harde staal

Groot Lemme

Enige iets waaraan jy kan dink

Restaurante

Kombuis en 'Steak'-messe

Tuis

'n Moet vir elke huis

Haarkappers

Barbiere

BBS

Wat Sê Hulle

Laat ons kliënte jou vertel!
"Die masjien doen sy werk beslis!!"
Bronwyn
2019 Kliënt
"Ek het my oupa se BlitzBlade ge-erf, hy werk nog perfek!"
Carel J.
2018 Kliënt

Ek het foutgevind met elke messlyper wat ek al probeer het. Niks werk soos hulle jou belowe nie. Maar toe kry ek 'n BlitzBlade, en vir 'n eerste keer is ek stomgeslaan! Dit werk regtig!

H. Meyer

Vereeniging

BBS

Hoekom werk BlitzBlade beter?

Jy het alles probeer, nou is dit tyd vir jou eie BlitzBlade
Tyd
Effektief

Mors nie tyd nie, kry jou so vinnig moontlik weer terug aan die werk. See how it is done

Lewenslange
Belegging

Geharde masjien wat 'n leeftyd hou, asook jou messe en lemme se werktyd verleng.

Multi Lem
Skerpmaker

Messe, skêre, knipmesse, multi-tools, byle, skaap skêre, steak messe, maalvleis malers, swaarde, alles! 

Maklik
en Stewig

Geen ervaring nodig, trek net deur! BBS Slyper is solied en stewig, tog maklik verskuifbaar. Die 'plat belt' tegnologie bied 'n langer, meer reguit oppervlakte as die tradisionele ronde 'grinding'metodes.

Verkry
Inkomste

Verdien ekstra inkomste deur messe en lemme van besighede (slaghuise en restaurante) asook die gemeenskap skerp te maak.

Uitstekende
Besigheid

Duisende tevrede en lojale kliënte oor die jare kan nie verkeerd wees nie.

BBS

Kontak ons

Ons antwoord binne 'n dag se tyd
Ons Help

Bel ons enige tyd as jy hulp nodig het

Ons Weet van

Ons is al vir meer vir 20 jaar in die bedryf!

Ons is Hier

Alle bestellings word vanuit die Vrystaat gestuur