Kyk & Leer

Basiese Mes Slyp

A demo on how to sharpen a standard knife with the BlitzBlade Sharpener.

  • Druk die lem teen die metaal gids-stut en skuif dit op tot die lem aan die bewegende skuurbeltjie raak.
  • Trek die mes heen en weer met die lem steeds in kontak met die skuurbelt, en hou die lem stewig teen die gids-stut.
  • Hou by die kurwe van die mes soos wat die mes kant toe getrek word. Herhaal aan altwee kante van die lem tot die ideale skerpte bereik is. Twee of drie kere per kant is normaal, maar vir groter en/of stomper lemme sal meer herhalings nodig wees.

Skerpmaak van Skêre

A short demo on how to sharpen a standard scissor with the BlitzBlade Sharpener. 

  • Slegs die boonste lem van die snoeiskêr word skerpgemaak, nie die onderste lem nie.
  • Check that the angle of that narrow side is facing correctly against the guide. Now slide up the scissor, but before touching the belt immediately Tilt the scissor and slide it through. 
  • Onthou om die skêr om te draai en ook die tweede lem se nou-binnekant skêrp te maak soos metode beskryf.

Basiese Skerpmaak

A demo on how to sharpen a standard knife with the BlitzBlade Sharpener.

  • Druk die lem teen die metaal gids-stut en skuif dit op tot die lem aan die bewegende skuurbeltjie raak.
  • Trek die mes heen en weer met die lem steeds in kontak met die skuurbelt, en hou die lem stewig teen die gids-stut.
  • Hou by die kurwe van die mes soos wat die mes kant toe getrek word. Herhaal aan altwee kante van die lem tot die ideale skerpte bereik is. Twee of drie kere per kant is normaal, maar vir groter en/of stomper lemme sal meer herhalings nodig wees.

Slyp van Harde Staal

Die BlitzBlade Slyper kan die hardste staal en metaal skerpmaak en hervorm. Hier vorm en slyp ons die sny-kant van 'n splinternuwe Damascus staal lem.

  • Begin met die growwe skuurbelt om die boog en hoek van die lem te vorm, en slaan dan oor na die medium-tekstuur skuurbelt om die lem skerp te maak.

  • Vir afronding kan die fyn-tekstuur skuurbelt gebruik word om die lem te poets.

Slyp van Snoeiskêre

'n Demonstrasie oor hoe om 'n tuinskêr met die BlitzBlade Slyper skerp te maak. 

  • Slegs die boonste lem word skerpgemaak.
  • Skuif die snoeiskêr se boonste lem tot bo net voordat dit aan die skuurbelt raak, en kantel die lem sodat die nou-deel aan die belt raak en volg die kurwe van die lem soos wat dit deurgetrek word.
  • Herhaal tot dit skerp genoeg is.

Skerpmaak van 'n getande lem

  • Maak slegs aan die 'agterkant' van die mes se tande skerp. Dus, nie aan die kant wat effens ingekeep is nie.

     

  • Trek die lem van links na regs teenaan die belt, en wees versigtig om dit nie te hard teenaan die gids-stut te druk nie.